Harpo die seekoei se rondloper-manewales eindig tragies

Deur Cyril Blackburn 28 Julie 2021 soos op netwerk24.com. Dis glo Harpo die rondloperseekoei wat die naweek dood is – twee jaar nadat die dier al in 2019 deur ’n rivierkanaal toegang tot die Hartbeespoortdam verkry het en toe op wandeltogte deur Johannesburg gegaan het. Die Northern Farm-natuurreservaat naby Lanseria, die Jukskeirivier in die Fourways-omgewing en die […]

Harpo die seekoei se rondloper-manewales eindig tragies Read More »

Gebed vir deurbraak in Vaal-moord: ‘Wíé kon haar soveel haat?’

Deur Jana van der Merwe 08 Julie 2021 op netwerk24.com HuisGenoot. Die suster van die vermoorde Yolandi Botes, wie se opgekapte lyk op 4 Mei in die Vaalrivier in die Vrystaat gevind is, vertel hulle bid vir ’n deurbraak. Mariska Oosthuizen van Brakpan aan die Oos-Rand vertel hulle wag nog in spanning op antwoorde. Meer as twee

Gebed vir deurbraak in Vaal-moord: ‘Wíé kon haar soveel haat?’ Read More »

Pretoria: Vrae oor driedubbele dood spook by geliefdes

Deur Carla Coetzee 17 Junie 2021 Uitgawe 24 Junie 2021 op netwerk24.com. Hoe sterf drie mense so raaiselagtig saam? Die een se ­familie praat oor hul verlies en ­bespiegelings oor ‘vreemde dinge’ in die huis waar hulle dood is. Vir sy familie was hy ’n geliefde seun, broer en kleinkind wat vir sy oupa en ouma kospakkies gee om

Pretoria: Vrae oor driedubbele dood spook by geliefdes Read More »

Opgekapte liggaam in Vaal: Ma wroeg oor haar kind se laaste dae

Deur Jana van der Merwe & Carla Coetzee 21 Mei 2021 Uitgawe 27 Mei 2021 soos op netwerk24.com. Huisgenoot volg die bloedspoor in die opspraakwekkende moord van Yolandi Botes. Sy klem die selfoon in haar hande vas asof sy met pure wilskrag die stomme handstuk met ’n boodskap van hoop kan laat biep. Maar niks benewens haar papegaai se geselsies

Opgekapte liggaam in Vaal: Ma wroeg oor haar kind se laaste dae Read More »

Scroll to Top

Join our list

Subscribe to our mailing list and get interesting stuff and updates to your email inbox.

Thank you for subscribing.

Something went wrong.

No thanks, I do not want to right now.