Gebed vir deurbraak in Vaal-moord: ‘Wíé kon haar soveel haat?’
Deur Jana van der Merwe 08 Julie 2021 op netwerk24.com HuisGenoot. Die suster van die vermoorde Yolandi Botes, wie se opgekapte lyk op 4 Mei in die Vaalrivier in die Vrystaat gevind is, vertel hulle bid vir ’n deurbraak. Mariska Oosthuizen van Brakpan aan die Oos-Rand vertel hulle wag nog in spanning op antwoorde. Meer as twee …
Gebed vir deurbraak in Vaal-moord: ‘Wíé kon haar soveel haat?’ Read More »