Mike is terug! Eers was daar Judge Judy nou is daar Judge Mike!
Is daar ‘n geskil waarin jy jou tans bevind en jy wil hê iemand moet besluit oor wie reg en wie verkeerd is? Vra vir Mike om toe te tree! Dit kan so klein wees soos jou tiener wat rook!
Som die geskil op in 2 paragrawe.
Bevestig die partye betrokke.’
As geld betrokke max R15k.
Natuurlik moet jy bereid wees om op TV te verskyn!
Stuur nou jou e-mail na; bolhuis@provoco.org
Mike kan dalk net in jou geval beslis!
KYK DIE VIDEO HIER: