Pta.-trippeldood: Oorsaak van een slagoffer se dood bekend

Deur Carla Coetzee 11 Augustus 2021 soos op huisgenoot op netwerk24.com. In April vanjaar is drie kollegas van PropMan, ’n bekende eiendomsbestuurmaatskappy, onder raaiselagtige omstandighede dood in ’n huis in Menlo Park aangetref. Mario Pretorius (23) en Chariska Kloppers (30) is op 17 April saam met hul baas, Theo Kleynhans (60), dood in ’n huis gekry. Die […]

Pta.-trippeldood: Oorsaak van een slagoffer se dood bekend Read More »

1.5 Million Rounds OF Ammunition Still Missing

As in Platinum Bushvelder 30 July 2021. KwaZulu Natal – “More than 1.5 million rounds of ammunition looted from a container depot in Mobeni, KwaZulu Natal, during a rampant spate of unrest, is still missing,” said Specialist Investigators into Serious Violent & Serious Economic Crimes Mike Bolhuis. The ammunition had been stored in a container

1.5 Million Rounds OF Ammunition Still Missing Read More »

Yolandi Botes: Polisie staak ondersoek oor bebloede kamer

Deur Isabel Venter 30 Julie 2021 20:42  soos op netwerk24.com. Die polisie in Gauteng het vir eers die ondersoek gestaak oor wat moontlik in ’n gastehuiskamer gebeur het wat dit in ’n bebloede toestand agtergelaat het. Dit volg nadat dit vroeër bekend geword het die DNA wat in die kamer gevind is, word nié verbind met die

Yolandi Botes: Polisie staak ondersoek oor bebloede kamer Read More »

Dis nié Yolandi Botes se bloed: ‘Iemand na aan haar steek iets weg’

Deur Jana van der Merwe 28 Julie 2021 soos op netwerk24.com. Die uitslag van die DNS van die bloedbad wat in ’n Kemptonparkse gastehuis naby die lughawe gevind is, het getoon dié toneel kan nie met die moord van die donkerkop Yolandi Botes verbind word nie. Intussen het die familie ’n beloning van R50 000 vir inligting uitgeloof.

Dis nié Yolandi Botes se bloed: ‘Iemand na aan haar steek iets weg’ Read More »

Bloed in gastehuis toe nie dié van vermoorde Yolandi Botes

Deur Isabel Venter 28 Julie 2021 14:50 soos op netwerk24.com. Waarskuwing: Van die foto’s hierby kan lesers ontstel. Die plasse en plasse bloed wat vroeër in ’n kamer van ’n gastehuis naby die O.R. Tambo-lughawe in Kempton Park gevind is, is nie dié van die vermoorde Yolandi Botes nie. Odette van Staden, spesialisondersoeker van die private speurder Mike

Bloed in gastehuis toe nie dié van vermoorde Yolandi Botes Read More »

Scroll to Top

Join our list

Subscribe to our mailing list and get interesting stuff and updates to your email inbox.

Thank you for subscribing.

Something went wrong.

No thanks, I do not want to right now.