Vrou uit R164 000 vir hond geswendel
’n Weduwee van Thabazimbi wie se man in Julie aan Covid-19 dood is, is derduisende rand kwyt in ’n beweerde slenter toe sy ’n Franse bulhond op die internet probeer koop het. Sanel du Plessis (36), wat nooit die hondjie gekry het nie, sê sy kan nie glo sy het in die strik getrap […]
Vrou uit R164 000 vir hond geswendel Read More »