R30 000 se donasies vir haar leuens
mikebolhuis · Mike Bolhuis – Jola Scam – Martin Bester InterView on Radio JacarandaFM Soos op: https://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/r30-000-se-donasies-vir-haar-leuens-20201213 Deur Jana Smit 13 Desember 2020 00:24 ’n Pretoriase ma het roerend oor die radio vertel haar vervreemde man betaal nie onderhoud vir haar en haar gestremde dogter nie en sy het twee maande se huurgeld nodig, wil die huis met …