Boerboel met mes gesteek: DBV ondersoek saak

Soos op Netwerk24 Deur Anena Burger 10 Februarie 2021 20:08: Dit gaan “onder die omstandighede goed” met Oscar, die boerboelreun wat Vrydag in Jan Kempdorp met ’n mes gesteek is. So sê Mario van der Westhuizen, ’n inspekteur van die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Kimberley, wat Jan Kempdorp Dinsdag besoek het. Willem Calitz (42) van Jan Kempdorp is

Boerboel met mes gesteek: DBV ondersoek saak Read More »

Man in hof ná video wys hoe boerboel met mes gesteek is

Soos op netwerk24: Deur Charné Kemp 09 Februarie 2021 13:32 n Herrie het Maandag op sosiale media losgebars oor video’s waarin Willem Calitz (42) van Jan Kempdorp na bewering vir Oscar, ‘n boerboelhond van die Bostons-restaurant, met ‘n mes steek. ’n Man het Maandag op ’n aanklag van opsetlike saakbeskadiging in die streekhof in Jan Kempdorp verskyn

Man in hof ná video wys hoe boerboel met mes gesteek is Read More »

Glyjakkals teiken Mike Bolhuis: ‘Dis deur en deur ’n scam’

Soos op NetWerk24 Huisgenoot. Deur Jacques Myburgh 21 Januarie 2021 “Kubermisdaad is een van die grootste slenters daar buite,” sê Mike. Die kuberboef het ’n Facebookprofiel kompleet met Mike se naam en foto geskep om van Mike se volgelinge te probeer kul. “Hierdie is nie jou gewone hacker nie. Hy is ’n slim f****r. Dit is nie die eerste

Glyjakkals teiken Mike Bolhuis: ‘Dis deur en deur ’n scam’ Read More »

Scroll to Top

Join our list

Subscribe to our mailing list and get interesting stuff and updates to your email inbox.

Thank you for subscribing.

Something went wrong.

No thanks, I do not want to right now.