Man wat Bolhuis met boot bedrieg nie in hof

Deur Hanti Otto 30 Maart 2021 16:59  op netwerk24.com. ’n Lasbrief is uitgereik vir die inhegtenisneming van ’n man wat die private ondersoeker Mike Bolhuis jare gelede bedrieg het. Hugo Ras is ’n beroepsjagter. Hy het verskeie vorige veroordelings en ander hangende sake teen hom, insluitende een waar beweer word dat hy aan die stuur van renosterstropingsindikate […]

Man wat Bolhuis met boot bedrieg nie in hof Read More »

Boer se kinders gekry, ma van bedrog aangekla

Deur Alet van der Walt 16 Maart 2021 17:04 op netwerk24. Die twee kinders van ’n boer van Bultfontein is met die hulp van die private ondersoeker Mike Bolhuis in KwaZulu-Natal opgespoor. Henry Joubert (43) soek al sedert begin Desember na sy een- en tweejarige dogters nadat hy en sy verloofde en die kinders se ma, Celenté Janse

Boer se kinders gekry, ma van bedrog aangekla Read More »

Olifant vertrap veldwagter: Bolhuis ingeroep

Deur Marietie Louw-Carstens 17 Maart 2021 17:02 op netwerk24com. Mike Bolhuis ondersoek die dood van ’n veldwagter wat verlede jaar in ’n wildreservaat in Limpopo deur ’n olifant deurboor en vertrap is. Sheldon Hooper (27) se pa, Gordon, het die private ondersoeker, aan wie Specialised Security Services behoort, genader om ’n ondersoek te doen na wat presies op

Olifant vertrap veldwagter: Bolhuis ingeroep Read More »

EKSKLUSIEWE ONDERHOUD MET MIKE BOLHUIS – INEWS – STANDERTON

In my (Bolhuis) se opinie, is hierdie die enigste oplossing. ‘n Mens kan baie dinge met ‘n“baseball bat” reg bl#ksem en baie mense kan intimideer word, maar jy kan ongelukkig niedie munisipaliteit, polisie, regstelsel of regering bl#ksem nie. Na ‘n besoek aan Lekwa deur Mnr Mike Bolhuis, het Standerton nasionale nuus bereik en ‘nvolledige program

EKSKLUSIEWE ONDERHOUD MET MIKE BOLHUIS – INEWS – STANDERTON Read More »

Vrou bedrieg glo met vakansiehuise in Marloth Park

Deur Arisa Janse van Rensburg 24 Februarie 2021 18:13 op netwerk24.com: ’n Jong vrou wat daarvan beskuldig word dat sy vals identiteite aangeneem het om mense met vakansieverblyf te bedrieg, het vandeesweek in die hof verskyn. Larissa Maritz is op 19 Februarie vanjaar in Port Shepstone, KwaZulu-Natal, vir bedrog in hegtenis geneem. Volgens kol. Thembeka Mbele, provinsiale polisiewoordvoerder,

Vrou bedrieg glo met vakansiehuise in Marloth Park Read More »

Scroll to Top

Join our list

Subscribe to our mailing list and get interesting stuff and updates to your email inbox.

Thank you for subscribing.

Something went wrong.

No thanks, I do not want to right now.