May 2021

Opgekapte liggaam in Vaal: Ma wroeg oor haar kind se laaste dae

Deur Jana van der Merwe & Carla Coetzee 21 Mei 2021 Uitgawe 27 Mei 2021 soos op netwerk24.com. Huisgenoot volg die bloedspoor in die opspraakwekkende moord van Yolandi Botes. Sy klem die selfoon in haar hande vas asof sy met pure wilskrag die stomme handstuk met ’n boodskap van hoop kan laat biep. Maar niks benewens haar papegaai se geselsies […]

Opgekapte liggaam in Vaal: Ma wroeg oor haar kind se laaste dae Read More »

Boewe teiken paaie: Wat jy kan doen

Deur Brümilda Swartbooi 19 Mei 2021 06:54 soos op Netwerk24.com. Voorvalle waarin skerp voorwerpe gebruik word om motoriste van die pad af te dwing en te roof, neem toe op snelweë in dele van Gauteng. Llewellynn Hemmens, AfriForum se veiligheidskoördineerder vir die Noord-streek, sê die skerp toename in dié voorvalle is kommerwekkend. Hemmens sê volgens buurtwaggroepe neem dit

Boewe teiken paaie: Wat jy kan doen Read More »

Die bloed sal praat

Deur Jana Smit 16 Mei 2021 00:23 soos op Netwerk24.com. ’n Lyk kón in ’n bebloede kamer in ’n lodge in Kempton Park opgesny gewees het, sê ’n forensiese konsultant en ondersoeker wat foto’s van die toneel bestudeer het. Werknemers van die Oceanic Lodge het dié gruvonds op 3 Mei gemaak. ’n Dag later het ’n pa en seun

Die bloed sal praat Read More »

Scroll to Top

Join our list

Subscribe to our mailing list and get interesting stuff and updates to your email inbox.

Thank you for subscribing.

Something went wrong.

No thanks, I do not want to right now.