May 2021

Vermiste alzheimerlyer (81) dood ná ongeluk

Deur Ischke van Eeden 14 Mei 2021 17:21 soos op netwerk24.com. Die lyk van ’n bejaarde alzheimerlyer van Pretoria wat sedert verlede naweek vermis was, is in ’n lykshuis in eMalahleni, Mpumalanga, gekry. John Rodda (81) se seun, Mark, het hom Vrydagoggend uitgeken. “Ons is baie hartseer. Dis moeilik, want dis ’n groot skok en onverwags. Jy weet

Vermiste alzheimerlyer (81) dood ná ongeluk Read More »

ONDERHOUD: KORRUPTE TSHWANE METROPOLISIELEDE

mikebolhuis · KORRUPTE TSHWANE METRO POLISIE PretoriaFM 2021 – 05 – 03 At 15.05.59 More Real News Aan Huis Met Bolhuis – Bolhuis 2 Concern over spike in police impersonator cases Radio 786 Interview With Mike Bolhuis – Police Impersonator Scam Salaamedia Interview – Safety Tips To Remember When Using An ATM During This Festive

ONDERHOUD: KORRUPTE TSHWANE METROPOLISIELEDE Read More »

Metrolede stop man, steel glo drank en kontant

Pretoria: Metrolede stop man, steel glo drank en kontant

Deur Susan Cilliers 01 Mei 2021 13:37 soos op netwerk24.com. Metropolisielede in Pretoria het ’n man glo die afgelope week van drank beroof nadat hulle hom eers van dronkbestuur beskuldig het. Die man het gevra dat sy naam weerhou word omdat hy viktimisasie vrees. Hy het ’n aanklag van diefstal by die Brooklyn-polisiekantoor ingedien. Netwerk24 is in besit van die

Pretoria: Metrolede stop man, steel glo drank en kontant Read More »

Scroll to Top

Join our list

Subscribe to our mailing list and get interesting stuff and updates to your email inbox.

Thank you for subscribing.

Something went wrong.

No thanks, I do not want to right now.