Media

hugo ras

Bolhuis se bedrieër lank tronk toe

Deur Hanti Otto 18 Mei 2021 20:00 soos op netwerk24.com. Hugo Ras, die man wat onder andere vir Mike Bolhuis bedrieg het, is Dinsdag op verskeie aanklagte tot effektief 29 jaar tronkstraf gevonnis én gewaarsku dat hy tot gewoontemisdadiger verklaar kan word.Willem Andries van Jaarsveld (met sy rug na die kamera) en Hugo Ras (heel regs) stap na […]

Bolhuis se bedrieër lank tronk toe Read More »

Boewe teiken paaie: Wat jy kan doen

Deur Brümilda Swartbooi 19 Mei 2021 06:54 soos op Netwerk24.com. Voorvalle waarin skerp voorwerpe gebruik word om motoriste van die pad af te dwing en te roof, neem toe op snelweë in dele van Gauteng. Llewellynn Hemmens, AfriForum se veiligheidskoördineerder vir die Noord-streek, sê die skerp toename in dié voorvalle is kommerwekkend. Hemmens sê volgens buurtwaggroepe neem dit

Boewe teiken paaie: Wat jy kan doen Read More »

Die bloed sal praat

Deur Jana Smit 16 Mei 2021 00:23 soos op Netwerk24.com. ’n Lyk kón in ’n bebloede kamer in ’n lodge in Kempton Park opgesny gewees het, sê ’n forensiese konsultant en ondersoeker wat foto’s van die toneel bestudeer het. Werknemers van die Oceanic Lodge het dié gruvonds op 3 Mei gemaak. ’n Dag later het ’n pa en seun

Die bloed sal praat Read More »

Scroll to Top

Join our list

Subscribe to our mailing list and get interesting stuff and updates to your email inbox.

Thank you for subscribing.

Something went wrong.

No thanks, I do not want to right now.