Vermiste alzheimerlyer (81) dood ná ongeluk
Deur Ischke van Eeden 14 Mei 2021 17:21 soos op netwerk24.com. Die lyk van ’n bejaarde alzheimerlyer van Pretoria wat sedert verlede naweek vermis was, is in ’n lykshuis in eMalahleni, Mpumalanga, gekry. John Rodda (81) se seun, Mark, het hom Vrydagoggend uitgeken. “Ons is baie hartseer. Dis moeilik, want dis ’n groot skok en onverwags. Jy weet […]
Vermiste alzheimerlyer (81) dood ná ongeluk Read More »