April 2021

Mike Bolhuis gaan klagtes teen Pta-vroedvrou ondersoek

Deur Carla Coetzee 13 April 2021 soos op netwerk24.com huisgenoot Die bekende privaat speurder Mike Bolhuis gaan klagtes teen die vroedvrou, Yolande Maritz ondersoek. Yolande word eersdaags voor die Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging (SARV) gedaag nadat talle ma’s beweer hulle het traumatiese geboortes by haar kliniek, You and Me, in Pretoria gehad. Sy kan, as sy skuldig bevind […]

Mike Bolhuis gaan klagtes teen Pta-vroedvrou ondersoek Read More »

‘Polisie verstaan nie rubberkoeëls kan dodelik wees’

Deur Jana Smit 04 April 2021 00:03 op Netwerk24.com Kenners sê polisielede moet behoorlik opgelei word in die gebruik van rubberkoeëls, ’n afskrikmiddel wat ontwerp is vir gebruik in skarebeheer. Genl. Khehla Sitole, nasionale polisiekommissaris, het Maandag gesê dit sou onmoontlik wees om die gebruik van rubberkoeëls te verbied, maar dat die gebruik daarvan in protesoptogte hersien sal

‘Polisie verstaan nie rubberkoeëls kan dodelik wees’ Read More »

Scroll to Top

Join our list

Subscribe to our mailing list and get interesting stuff and updates to your email inbox.

Thank you for subscribing.

Something went wrong.

No thanks, I do not want to right now.