Month: Apr 2021

Tokyo val ‘hook, line en sinker’ vir ‘scam’

Deur Dawie Boonzaaier 25 April 2021 00:32 soos op netwerk24.com Die private ondersoeker Mike Bolhuis, wat deur die oud-Gautengse premier Tokyo Sexwale gevra is om die beweerde geplunder van miljarde rande uit ’n “geheime fonds” te ondersoek, sê Sexwale het vir ’n slenter geval. Sexwale, wat eens ANC-president wou word en ook die plaaslike weergawe van The Apprentice aangebied het, …

Tokyo val ‘hook, line en sinker’ vir ‘scam’ Read More »

3 sterf in huis in Pta-Oos onder raaiselagtige omstandighede

Deur Marietie Louw-Carstens 18 April 2021 21:27 soos op netwerk24.com. Die besturende direkteur van ’n eiendomsagentskap in die ooste van Pretoria en twee eiendomsagente is Saterdagoggend in raaiselagtige omstandighede dood in ’n dubbelverdiepinghuis in Menlopark gekry. Nog ‘n vrou wat ook in die huis was, veg om haar lewe in ‘n hospitaal in Pretoria. Kol. Nxolo Kweza, polisiewoordvoerder …

3 sterf in huis in Pta-Oos onder raaiselagtige omstandighede Read More »

Likkewaan met kombers en ‘fopspeen’ uit betonoerwoud gered

Deur Hanti Otto 14 April 2021 20:00 soos op netwerk24.com. Dit het ’n tik op die boud, ’n “trooskombersie” en later ’n “fopspeen” gekos voordat ’n rondloper-likkewaan Dinsdag nie meer vloermoere gegooi het nie. Na verskeie kaakklappe en hardekwas-stertswaaie het die lywige reptiel skielik soet op Brendon Riley in die passasiersitplek se skoot in die herfssonnetjie gebak, …

Likkewaan met kombers en ‘fopspeen’ uit betonoerwoud gered Read More »

Scroll to Top

Join our list

Subscribe to our mailing list and get interesting stuff and updates to your email inbox.

Thank you for subscribing.

Something went wrong.

No thanks, I do not want to right now.