February 2021

Vrou bedrieg glo met vakansiehuise in Marloth Park

Deur Arisa Janse van Rensburg 24 Februarie 2021 18:13 op netwerk24.com: ’n Jong vrou wat daarvan beskuldig word dat sy vals identiteite aangeneem het om mense met vakansieverblyf te bedrieg, het vandeesweek in die hof verskyn. Larissa Maritz is op 19 Februarie vanjaar in Port Shepstone, KwaZulu-Natal, vir bedrog in hegtenis geneem. Volgens kol. Thembeka Mbele, provinsiale polisiewoordvoerder, […]

Vrou bedrieg glo met vakansiehuise in Marloth Park Read More »

Boerboel met mes gesteek: DBV ondersoek saak

Soos op Netwerk24 Deur Anena Burger 10 Februarie 2021 20:08: Dit gaan “onder die omstandighede goed” met Oscar, die boerboelreun wat Vrydag in Jan Kempdorp met ’n mes gesteek is. So sê Mario van der Westhuizen, ’n inspekteur van die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Kimberley, wat Jan Kempdorp Dinsdag besoek het. Willem Calitz (42) van Jan Kempdorp is

Boerboel met mes gesteek: DBV ondersoek saak Read More »

Man in hof ná video wys hoe boerboel met mes gesteek is

Soos op netwerk24: Deur Charné Kemp 09 Februarie 2021 13:32 n Herrie het Maandag op sosiale media losgebars oor video’s waarin Willem Calitz (42) van Jan Kempdorp na bewering vir Oscar, ‘n boerboelhond van die Bostons-restaurant, met ‘n mes steek. ’n Man het Maandag op ’n aanklag van opsetlike saakbeskadiging in die streekhof in Jan Kempdorp verskyn

Man in hof ná video wys hoe boerboel met mes gesteek is Read More »

Scroll to Top

Join our list

Subscribe to our mailing list and get interesting stuff and updates to your email inbox.

Thank you for subscribing.

Something went wrong.

No thanks, I do not want to right now.