Aan Huis Met Bolhuis – Bolhuis 2
Soos op Kyknet: Wat is vir jou die hoofdoel met dié reeks?Elke persoon in hierdie land – of hy nou arm of ryk, geletterd of ongeletterd is – word deur misdaad beïnvloed. Hierdie is ’n anti-misdaadprogram om mense te help om ingeligte besluite te neem, om misdaad te verhoed en aan te spreek. Mense …