3 sterf in huis in Pta-Oos onder raaiselagtige omstandighede

Deur Marietie Louw-Carstens 18 April 2021 21:27 soos op netwerk24.com. Die besturende direkteur van ’n eiendomsagentskap in die ooste van Pretoria en twee eiendomsagente is Saterdagoggend in raaiselagtige omstandighede dood in ’n dubbelverdiepinghuis in Menlopark gekry. Nog ‘n vrou wat ook in die huis was, veg om haar lewe in ‘n hospitaal in Pretoria. Kol. Nxolo Kweza, polisiewoordvoerder […]

3 sterf in huis in Pta-Oos onder raaiselagtige omstandighede Read More »

Likkewaan met kombers en ‘fopspeen’ uit betonoerwoud gered

Deur Hanti Otto 14 April 2021 20:00 soos op netwerk24.com. Dit het ’n tik op die boud, ’n “trooskombersie” en later ’n “fopspeen” gekos voordat ’n rondloper-likkewaan Dinsdag nie meer vloermoere gegooi het nie. Na verskeie kaakklappe en hardekwas-stertswaaie het die lywige reptiel skielik soet op Brendon Riley in die passasiersitplek se skoot in die herfssonnetjie gebak,

Likkewaan met kombers en ‘fopspeen’ uit betonoerwoud gered Read More »

Mike Bolhuis gaan klagtes teen Pta-vroedvrou ondersoek

Deur Carla Coetzee 13 April 2021 soos op netwerk24.com huisgenoot Die bekende privaat speurder Mike Bolhuis gaan klagtes teen die vroedvrou, Yolande Maritz ondersoek. Yolande word eersdaags voor die Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging (SARV) gedaag nadat talle ma’s beweer hulle het traumatiese geboortes by haar kliniek, You and Me, in Pretoria gehad. Sy kan, as sy skuldig bevind

Mike Bolhuis gaan klagtes teen Pta-vroedvrou ondersoek Read More »

‘Polisie verstaan nie rubberkoeëls kan dodelik wees’

Deur Jana Smit 04 April 2021 00:03 op Netwerk24.com Kenners sê polisielede moet behoorlik opgelei word in die gebruik van rubberkoeëls, ’n afskrikmiddel wat ontwerp is vir gebruik in skarebeheer. Genl. Khehla Sitole, nasionale polisiekommissaris, het Maandag gesê dit sou onmoontlik wees om die gebruik van rubberkoeëls te verbied, maar dat die gebruik daarvan in protesoptogte hersien sal

‘Polisie verstaan nie rubberkoeëls kan dodelik wees’ Read More »

Scroll to Top

Join our list

Subscribe to our mailing list and get interesting stuff and updates to your email inbox.

Thank you for subscribing.

Something went wrong.

No thanks, I do not want to right now.