Moord in Parow-stegie: beskuldigdes in hof
Soos op netwerk24. Deur Jana Breytenbach 15 Januarie 2021 16:45 Twee mans wat teregstaan op die moord op die 81-jarige John Edward Morgenrood in ’n stegie langs Voortrekkerweg in Parow bly in aanhouding nadat hulle Donderdag in die hof verskyn het. Morgenrood is op 22 Desember aangeval op pad terug na sy voertuig nadat hy ’n skildery …