July 2021

Yolandi Botes: Polisie staak ondersoek oor bebloede kamer

Deur Isabel Venter 30 Julie 2021 20:42  soos op netwerk24.com. Die polisie in Gauteng het vir eers die ondersoek gestaak oor wat moontlik in ’n gastehuiskamer gebeur het wat dit in ’n bebloede toestand agtergelaat het. Dit volg nadat dit vroeër bekend geword het die DNA wat in die kamer gevind is, word nié verbind met die […]

Yolandi Botes: Polisie staak ondersoek oor bebloede kamer Read More »

Dis nié Yolandi Botes se bloed: ‘Iemand na aan haar steek iets weg’

Deur Jana van der Merwe 28 Julie 2021 soos op netwerk24.com. Die uitslag van die DNS van die bloedbad wat in ’n Kemptonparkse gastehuis naby die lughawe gevind is, het getoon dié toneel kan nie met die moord van die donkerkop Yolandi Botes verbind word nie. Intussen het die familie ’n beloning van R50 000 vir inligting uitgeloof.

Dis nié Yolandi Botes se bloed: ‘Iemand na aan haar steek iets weg’ Read More »

Bloed in gastehuis toe nie dié van vermoorde Yolandi Botes

Deur Isabel Venter 28 Julie 2021 14:50 soos op netwerk24.com. Waarskuwing: Van die foto’s hierby kan lesers ontstel. Die plasse en plasse bloed wat vroeër in ’n kamer van ’n gastehuis naby die O.R. Tambo-lughawe in Kempton Park gevind is, is nie dié van die vermoorde Yolandi Botes nie. Odette van Staden, spesialisondersoeker van die private speurder Mike

Bloed in gastehuis toe nie dié van vermoorde Yolandi Botes Read More »

Harpo die seekoei se rondloper-manewales eindig tragies

Deur Cyril Blackburn 28 Julie 2021 soos op netwerk24.com. Dis glo Harpo die rondloperseekoei wat die naweek dood is – twee jaar nadat die dier al in 2019 deur ’n rivierkanaal toegang tot die Hartbeespoortdam verkry het en toe op wandeltogte deur Johannesburg gegaan het. Die Northern Farm-natuurreservaat naby Lanseria, die Jukskeirivier in die Fourways-omgewing en die

Harpo die seekoei se rondloper-manewales eindig tragies Read More »

Gebed vir deurbraak in Vaal-moord: ‘Wíé kon haar soveel haat?’

Deur Jana van der Merwe 08 Julie 2021 op netwerk24.com HuisGenoot. Die suster van die vermoorde Yolandi Botes, wie se opgekapte lyk op 4 Mei in die Vaalrivier in die Vrystaat gevind is, vertel hulle bid vir ’n deurbraak. Mariska Oosthuizen van Brakpan aan die Oos-Rand vertel hulle wag nog in spanning op antwoorde. Meer as twee

Gebed vir deurbraak in Vaal-moord: ‘Wíé kon haar soveel haat?’ Read More »

Scroll to Top

Join our list

Subscribe to our mailing list and get interesting stuff and updates to your email inbox.

Thank you for subscribing.

Something went wrong.

No thanks, I do not want to right now.