Month: Jan 2021

Boer soek sy kinders wat saam met ma verdwyn

Soos op: https://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/boer-soek-sy-kinders-wat-saam-met-ma-verdwyn-20210106 “Ek het gehoop sy sal darem op Kersdag bel, want sy weet ek lewe vir my kinders. Sy kon hulle by my gelos het,” sê ’n boer van Bultfontein in die Vrystaat wat al meer as ’n maand lank na sy twee kinders soek. Henry Joubert (43) se twee kinders, Lienke (2) …

Boer soek sy kinders wat saam met ma verdwyn Read More »

hippo, water, animal world

PretoriaFM 104.2FM Interview – The Rescue Of HARPO, The Hippo

mikebolhuis · PretoriaFM Interview 2021 – 01 – 07 07 – 56 – 49 More Real News The Rise Of Kidnappings In South Africa – With Elphas Nkosi and Mike Bolhuis | JEEM Radio Colesberg Vergifte Onnies – PretoriaFM Onderhoud met James en Mnr. Mike Bolhuis Breakfast with Martin Bester, 13 Aug Pretoria murder mystery: …

PretoriaFM 104.2FM Interview – The Rescue Of HARPO, The Hippo Read More »

hippo, nature, animal world

Mike Bolhuis en span gryp in om Harties se seekoei te red

Soos Op: https://www.netwerk24.com/huisgenoot/Nuus/mike-bolhuis-en-span-gryp-in-om-harties-se-seekoei-te-red-20210105 Deur Jacques Myburgh Eers was dit die flaminke by die Kamferdam in Kimberley wat Mike Bolhuis gered het – nou het dié spesialisondersoeker en sy span besluit om te help om ’n verdwaalde seekoei by Hartbeespoortdam te red. Harpo die seekoei is in 2019 vir die eerste keer in die dam in Noordwes …

Mike Bolhuis en span gryp in om Harties se seekoei te red Read More »

mensehandel

Kinderontvoering en mensehandel: Hoe groot is die probleem werklik?

Soos op: https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/kinderontvoering-en-mensehandel-hoe-groot-is-die-probleem-werklik/ Danie Keet Gesprekke om etenstafels oor mensehandel en kinderontvoering in Suid-Afrika het algemeen geword nadat beeldmateriaal van ʼn man wat probeer het om ʼn kind by haar ma aan die Wes-Rand te gryp, verlede maand wyd gedeel is. Die brandende vraag van al hierdie besprekings is: Hoe groot is die probleem in …

Kinderontvoering en mensehandel: Hoe groot is die probleem werklik? Read More »

Scroll to Top

Join our list

Subscribe to our mailing list and get interesting stuff and updates to your email inbox.

Thank you for subscribing.

Something went wrong.

No thanks, I do not want to right now.