January 2021

Man wat skildery vir Bolhuis verf, sterf in rooftog

Radio Onderhoud PaarlFm en Radio Pretoria – Man Wat Bolhuis Skilder Sterf in Rooftog

mikebolhuis · Radio Pretoria Man Wat Skildery Vir Bolhuis Verf Sterf In Rooftog 2021 – 01 – 08 At 13.59.14 mikebolhuis · Paarl FM Man Wat Skildery Vir Bolhuis Verf Sterf In Rooftog 2021 – 01 – 08 At 08.52.50 More Real News Aan Huis Met Bolhuis – Bolhuis 2 Concern over spike in police

Radio Onderhoud PaarlFm en Radio Pretoria – Man Wat Bolhuis Skilder Sterf in Rooftog Read More »

Man wat skildery vir Bolhuis verf, sterf in rooftog

Man wat skildery vir Bolhuis verf, sterf in rooftog

Soos op: https://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/man-wat-skildery-vir-bolhuis-verf-sterf-in-rooftog-na-hy-dit-pos-20210107 Deur Hanti Otto 08 Januarie 2021 05:45  ’n Man wat as ’n verrassing ’n skildery van Mike Bolhuis geverf en dit kort voor Kersfees gepos het, is ’n week later dood nadat hy op pad van die poskantoor aangeval en beroof is. John Edward Morgenrood (81) se dogter het Donderdag die nuus aan Bolhuis

Man wat skildery vir Bolhuis verf, sterf in rooftog Read More »

‘Ek is nie ’n vroueslaner’, sê pa van vermiste kinders

Soos op: https://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/ek-is-nie-n-vroueslaner-se-pa-van-vermiste-kinders-20210107 Henry Joubert (43), die boer van Bultfontein wat vir Mike Bolhuis aangestel het om na sy twee kinders te soek, sê die ma van die kinders het hom geldelik geruïneer. Joubert het sy verloofde, Celente Janse van Rensburg (42), en die kinders, Lienke Joubert (2) en Niané Joubert (1), op 2 Desember

‘Ek is nie ’n vroueslaner’, sê pa van vermiste kinders Read More »

Vanaand op #Bolhuis 👮 Vanaand om 20:00 op #Bolhuis DSTV kykNET Kanaal 144 staar Mike Bolhuis nóg ‘n moeilike taak in die gesig, maar dié keer as ‘n pa… 🚨 🚔 (7 Januarie 2021)

More Real News Vanaand om 20:00 op #Bolhuis DSTV kanaal 144 kykNET, kyk Mike Bolhuis na sekuriteit in en om jou huis 🚔🚨 👮 Vanaand om 20:00 op #Bolhuis kyk Mike Bolhuis na die korrupsie in Suid-Afrika 🚨 🚔 #Bolhuis: “Ons is te diep in die ding in om misdaad aan te spreek.” Hier is

Vanaand op #Bolhuis 👮 Vanaand om 20:00 op #Bolhuis DSTV kykNET Kanaal 144 staar Mike Bolhuis nóg ‘n moeilike taak in die gesig, maar dié keer as ‘n pa… 🚨 🚔 (7 Januarie 2021) Read More »

Scroll to Top

Join our list

Subscribe to our mailing list and get interesting stuff and updates to your email inbox.

Thank you for subscribing.

Something went wrong.

No thanks, I do not want to right now.