Month: Jan 2021

Chester se weduwee in stegie in Parow aangeval

Chester se weduwee in stegie in Parow aangeval

Soos op: https://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/chester-se-weduwee-in-stegie-in-parow-aangeval-20210111 Deur Jana Breytenbach 11 Januarie 2021 17:10  Wat ’n winskopie-uitstappie moes wees, het in ’n nagmerrie ontaard toe twee vroue in ’n stegie in Parow, Kaapstad, deur ’n groep mans aangeval is. Maria Williams, weduwee van die rugbyheld Chester Williams, en haar vriendin Carol Coetzee, het voor Kersfees na ’n damesklerewinkel in Voortrekkerstraat gegaan …

Chester se weduwee in stegie in Parow aangeval Read More »

Man wat skildery vir Bolhuis verf, sterf in rooftog

Mans vas wat glo Bolhuis se skilder vermoor

Soos op: https://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/albei-aanvallers-van-bolhuis-se-skilder-vas-20210110 Deur Hanti Otto11 Januarie 2021 05:30 Mans vas wat glo Bolhuis se skilder vermoorDeur Hanti Otto 11 Januarie 2021 05:30  Albei die mans wat vermoedelik by die aanval op John Edward Morgenrood (81) van Parow betrokke was nadat hy kort tevore ’n skildery aan Mike Bolhuis gepos het, is vasgetrek. Kol. Leon Marx, waarnemende stasiebevelvoerder …

Mans vas wat glo Bolhuis se skilder vermoor Read More »

cyber security, smartphone, cell phone

Daar Is Nie Meer So Iets Soos Privaatheid Nie – Jou Foon Verklik Jou Geheime

More Real News Exposing the new modus operandi of car hijackers – SalaaMedia Mike Bolhuis and “Harpo” the Hippo | South Africa Vanaand op #Bolhuis 👮 Vanaand om 20:00 op #Bolhuis DSTV kykNET Kanaal 144 staar Mike Bolhuis nóg ‘n moeilike taak in die gesig, maar dié keer as ‘n pa… 🚨 🚔 (7 Januarie …

Daar Is Nie Meer So Iets Soos Privaatheid Nie – Jou Foon Verklik Jou Geheime Read More »

Scroll to Top

Join our list

Subscribe to our mailing list and get interesting stuff and updates to your email inbox.

Thank you for subscribing.

Something went wrong.

No thanks, I do not want to right now.