January 2021

Glyjakkals teiken Mike Bolhuis: ‘Dis deur en deur ’n scam’

Soos op NetWerk24 Huisgenoot. Deur Jacques Myburgh 21 Januarie 2021 “Kubermisdaad is een van die grootste slenters daar buite,” sê Mike. Die kuberboef het ’n Facebookprofiel kompleet met Mike se naam en foto geskep om van Mike se volgelinge te probeer kul. “Hierdie is nie jou gewone hacker nie. Hy is ’n slim f****r. Dit is nie die eerste […]

Glyjakkals teiken Mike Bolhuis: ‘Dis deur en deur ’n scam’ Read More »

Man wat skildery vir Bolhuis verf, sterf in rooftog

Morgenrood-moord: Saak teen 1 verdagte teruggetrek

Soos Op Netwerk24 Morgenrood-moord: Saak teen 1 verdagte teruggetrekDeur Jana Breytenbach 19 Januarie 2021 17:29  Die aanklagte teen een van die mans wat van die moord op John Edward Morgenrood (81) in ’n Parowse stegie aangekla is, is teruggetrek. Morgenrood is op 22 Desember in ’n stegie langs Voortrekkerweg aangerand en is later in die hospitaal aan

Morgenrood-moord: Saak teen 1 verdagte teruggetrek Read More »

Moord in Parow-stegie: beskuldigdes in hof

Soos op netwerk24. Deur Jana Breytenbach 15 Januarie 2021 16:45  Twee mans wat teregstaan op die moord op die 81-jarige John Edward Morgenrood in ’n stegie langs Voortrekkerweg in Parow bly in aanhouding nadat hulle Donderdag in die hof verskyn het. Morgenrood is op 22 Desember aangeval op pad terug na sy voertuig nadat hy ’n skildery

Moord in Parow-stegie: beskuldigdes in hof Read More »

Scroll to Top

Join our list

Subscribe to our mailing list and get interesting stuff and updates to your email inbox.

Thank you for subscribing.

Something went wrong.

No thanks, I do not want to right now.